ELEKTRONIESE OORPLASING VAN PENSIOEN Eisnommer: ...
Werknemer: ...
Werkgewer: ...
i BESONDERHEDE VAN PENSIOENTREKKER: Datum van ongeval: ...
GEDURENDE KANTOORURE KODE ii BANKBESONDERHEDE:
TAK
TAKKODE
Hiermee versoek ek, "gee opdrag" en magtig u om my pensioen in die rekening van die bogenoemde bank in te betaal. Ek verstaan dat krediet oordrae hiermee gemagtig, sal op 'n rekenaar gedoen word deur 'n stelsel bekend as EFT(Magnetiese Bank Dienste) en ek verstaan ook dat geen betalingsadvies deur die bank verskaf sal word nie. Besonderhede van die betaling sal egter deur die bank op 'n bankstaat gedruk word of op'n bygaande bewysstuk. (Dit is nie van toepassing waar dit nie gebruiklik is vir banke om bankstate te gee nie b.v. spaar en oorsendingsrekeninge.) Ek verstaan dat pensioene op die 25ste van elke maand betaal word, of as die 25ste op 'n Saterdag, Sondag of 'n openbare vakansiedag val, die werksdag voor dit. Geen tasbare bewys dat pensioengeld in betaal is, sal verskaf word nie. Verdere, verklaar ek dat die bogenoemde inligting korrek en in elke respek voltooi is sodat die Vergoedingskommissaris nie aanspreeklik gehou sal word vir enige verkeerde betaling wat deur my inkorrekte/onvoltooide inligting sal onstaan nie.
DATUM STEMPELVAN DIE BANK
HANDTEKENING VAN DATUM PENSIOENTREKKER
